Voorgebed

Die voorgebed is 'n kort, algemene gebed van bepaalde struktuur wat in Christelike liturgieë gebruik word.

Voorgebede kom onder meer in die liturgieë van die Rooms-Katolieke, Ortodokse, Anglikaanse, Metodiste, Lutherse en Presbiteriaanse kerke voor. In die Oosterse Christendom word die Griekse term [déesis] synapté dikwels gebruik in plaas van die Latynse term [oratio] collecta, hoewel dit dieselfde beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search